Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 9:
 
: '''A.''' Kliek net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of kliek [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
 
'''V.''' Ek het 'n gebruikersnaam op Wikipedia en kan daar aanteken, met ek weer hierso registreer?
 
: '''A.''' Nee, u kan persies dieselfde gebruikersnaam en wagwoord gebruik om hier aan te meld (so ook op al die ander Wikimedia-projekte).
 
'''V.''' Wat is die snaakse karakters in die logo?