deur: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|'n Deur {{-af-}} {{-s.nw-}} {{-af-s.nw-|deur|deure|deurtjie|deurtjies}} {{betekenisse}} :Voorwerp wat oop en toe kan...' |
(Geen verskil)
|
Wysiging soos op 19:03, 10 Oktober 2017
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deur | deure |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
deurtjie | deurtjies |
Betekenisse
- Voorwerp wat oop en toe kan maak, en toegang tot 'n ruimte bied of versper.
Voorbeeldsinne
- Sluit die huis se deur voor jy gaan slaap.
- Moenie die kar se deur toeklap nie.
Vertalings
Vertalings: deur | |||
---|---|---|---|