Fries: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 11:59, 23 Oktober 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Fries      

Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van Oud-Fries afstam en in Nederland en Duitsland gepraat word.
  1. Die Wes-Friese dialek, wat in Noord-Nederland gepraat word.
  2. Saterland-Fries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
  3. Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en Denemarke.

     Taalkodes

ISO 639-3:
  • fry – Wes-Fries
  • stq – Saterland-Fries
  • frr – Noord-Fries

     Vertalings

  Vertalings:    Fries
Enkelvoud Meervoud
  Fries     Friese  

Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

’n Persoon wat lid is van die Friese etniese groep (vandag dele van Nederland, Noord-Duitsland en Suid-Denemarke).

     Vertalings

  Vertalings:    Fries

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Fries     Friese        

     Betekenisse

Van, betreffende Friesland in Nederland; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Friesland

     Vertalings

  Vertalings:    Fries

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fries.