Wiktionary:Selfstandige naamwoord: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
{{Wikipedia}}
'n '''Selfstandige naamwoord''' is 'n [[woordsoortwoord]] of frase wat na 'n persoon, plek, ding, gebeurtenis, voorwerp of eienskap verwys.
 
== Uitkenning ==
DitSelfstandige naamwoorde word meestal gekenmerk deurdat hulle in meervoude en verkleiningsvorme omgesit kan word deur die byvoeging van 'n agtervoegsel, en in sekere gevalle dat hulle 'n geslag kan aandui. Die beste manier om 'n selfstandige naamwoord te identifiseer is om te onthou dat dit meestal iets fisies aandui, bv. 'n baksteen. Slegs selfstandige naamwoorde kan in die meervoud geskryf word.
 
Die maklikste metode wat op skool geleer word om 'n selfstandige naamwoord uit te ken is as volg: As jy 'n [[lidwoord]] (m.a.w.) [[die|Die ]] of [['n]] voor die woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.
Line 10 ⟶ 11:
 
=== Eiename ===
NameEiename vanis plekkespesifiek en mense,individualiserend diten word altyd met 'n hoofletter geskryf bv. Pretoria, JohannesburgKaapstad, Pieter van der Merwe.
 
Sommige eienaam kan uitbrei word, byvoorbeeld:
: Hanna is Piet se suster.
: Hanna Coetzee is Piet Nel se suster.
 
Dit is altyd die geval met 'n voornaam en van. Dit dui die betrokke persoon nog nader aan as wat slegs die voornaam (of die van) dit doen.
Die byname val ook hieronder. Byvoorbeeld: as daar twee Hanna Nels is, kan hulle van mekaar onderskei word deur byname, byvoorbeeld Dik Hanna en Swart Hanna.
 
Dit kan ook 'n pleknaam wees:
a) Stede: Johannesburg, Bloemfontein, Londen. Port Elizabeth, New York.
b) Dorpe: Vryheid, Koster, Ladysmith, Petrusville, De-aar, Vryheid.
c) Lande: Engeland, Suid-Afrika, Ghana, Egipte, Israel, Indië, Portugal.
d) Kontinente: Asië, Amerika, Afrika, Europa, Antarktika.
e) Eilande: Madagaskar, Mauritius, Bouvet, Kuba, Gough.
f) Riviere: Oranje, Vaal, Mississippi, Kongo, Nyl, Apies.
g) Streke: Wes-Transvaal, Noord-Kaap, Oranje-Vrystaat, Natal.
Of die name van produkte:
: Ford, Wim, Kodak, Caterpillar, Fordson, Remington, BSA, Mauser, Grundig, Gallo.
 
=== Soortname ===
Name van soorte en dinge, bv. honde, katte, skape, tafel, en eetlepel.
Soortname het altyd meervoudsvorme of verkleiningsvorme: kas (kasse, kassies), mens (mense, mensie, mensies), skoen (skoene, skoentjie, skoentjies).
 
=== Versamelname ===
Dit dui 'n groep soortname aan, bv, 'n swerm bye, 'n skool visse, 'n eskader vliegtuie. Die versamelnaam staan altyd voor 'n
ander selfstandige naamwoord. As ons sê: Daar was swerms van hulle, dan is swerms 'n soortnaam.
 
Enkele voorbeelde ter illustrasie (die versamelnaam word in vetdruk aangedui):
* Dit is 'n pragtige '''bos''' blomme.
* Ek het 'n '''stapel''' boeke om te studeer!
* Vir watter '''rugbyspan''' skreeu julle?
 
=== Stofname ===
Name van elemente en stowwe, Bvbv. goud, koper, lood.
 
Wanneer hierdie woorde in hul meervoudsvorme in sinne gebruik word, is hulle gewone soortname: Hy het baie '''ysters''' in die vuur. Hy gooi met '''klippe'''.
=== Soortname ===
Name van soorte en dinge, bv. honde, katte, skape, tafel, eetlepel.
 
=== Abstrakte selfstandige-naamwoorde ===
Name wat dinge beskryf wat ons nie met die blote oog kan sien nie, maar nog steeds 'n lidwoord voor aan kan voeg (o.a. emosies), bv. liefde, haat, ensnyd, afguns, blydskap, eerbied, ensovoorts. Die woord moet in dié besondere sin nie 'n meervoud kan kry nie: Die '''liefde''' is lankmoedig. '''Afguns''' is afstootlik.
 
== Bepaaldheid ==