Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 21:
<nowiki>{{betekenisse}}</nowiki>
<nowiki>:'n Vaste uitdrukking of segswyse wat eie aan ’n bepaalde taal is.</nowiki>
 
Ons gebruik '''sjablone''' om aan bladye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met <nowiki>{{hierdie hakies}}</nowiki> geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:
:<nowiki>{{-af-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki> gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die [[:Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
:<nowiki>{{betekenisse}}</nowiki> gee 'n opskrif "Betekenisse"
 
Daar is talle ander sjablone, maar hierdie is die begin.
 
<!-- |Selfstandige naamwoord]]