Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
paar goed
Lyn 6:
: '''A.''' Dit is beter om die [[Spesiaal:Soek|soekfunksie]] te gebruik, maar al die inskrywings op die wiki (artikels en nutsblaaie ingesluit) is by [[Spesiaal:Alle bladsye]] beskikbaar. U kan ook van dié wiki se kategorieë gebruik maak. 'n Lys van al die Afrikaanse woorde is byvoorbeeld by [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]] beskikbaar.
 
'''V.''' Ek het reeds begin bygedrabydra sonder om aan te meld, maar nou wil ek 'n gebruikersnaam skep om al my werk as my eie te vertoon. Hoe kan ek 'n nuwe gebruiker skep?
 
: '''A.''' KliekKlik net op die '''Skep gebruiker'''-skakel regs bo aan elke bladsy of kliekklik [[Spesiaal:SkepRekening|hier]].
 
'''V.''' Ek het 'n gebruikersnaam op Wikipedia en kan daar aanteken,; metmoet ek weer hiersohier registreer?
 
: '''A.''' Nee, u kan persiespresies dieselfde gebruikersnaam en wagwoord gebruik om hier aan te meld (so ook op al die ander Wikimedia-projekte).
 
'''V.''' Wat is die snaakse karakters in die logo?
Lyn 19:
 
== Bywerking ==
'''V.''' Ek hetwil 'n woord wat ek op die WikiWoordeboek wil invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom 'n saadjie te skep! Die WikiWoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die WikiWoordeboek voorkom nie, is u welkom om dit by te voeg. As u niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander detailsdetail byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord, die [[woordsoort]] (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.
 
'''V.''' Hoe voeg ek 'n nuwe woord by?