Wiktionary:Algemene vrae: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
paar goed
kNo edit summary
Lyn 19:
 
== Bywerking ==
'''V.''' Ek wil 'n woord op die WikiWoordeboek wil invoer, maar ek is nie 'n leksikoloog (woordkundige) nie. Kan ek 'n saadjie skep, of word slegs volledige inskrywings aanvaar?
 
: '''A.''' U is welkom 'n saadjie te skep! Die WikiWoordeboek is nog baie kleiner as Wikipedia, maar dieselfde wiki-filosofie geld hier. As 'n woord nie op die WikiWoordeboek voorkom nie, is u welkom om dit by te voeg. As u niks van etimologie weet nie, laat dit net uit. Die nederigste bydrae is tog beter as niks. Iemand anders kan later die etimologie en ander detail byvoeg. Die minimum wat u moet insluit, is die [[taal]] van die woord, die [[woordsoort]] (deel van spraak) en die [[betekenis]] daarvan.