Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
paar goed
Lyn 1:
Kom ons begin met die "wysig" -opsie. KliekKlik daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep, sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. KliekKlik "Klein Wysigingwysiging" indien van toepassing en kliek "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. KliekKlik op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, kliekklik dieop "Stoor bladsy"-knoppie. Gebruik die [[Wiktionary:Sandput|sandput]] om te oefen.
 
Onthou, die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek.