Wiktionary:Welkom, nuwelinge: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 6:
 
==Hakies==
 
Om 'n nuwe bladsy te open is baie eenvoudig. Jy tik 'n paar dubbele blokhakies om 'n woord. Dié hakies skep 'n skakel na 'n nuwe bladsy. As jy byvoorbeeld die woord ''skakel'' wil invoer, tik êrens <nowiki>[[skakel]]</nowiki> en stoor die bladsy. As die bladsy reeds bestaan sal 'n <font color = blue>blou</font> skakel verskyn. Indien 'n <font color = red>rooi</font> skakel verskyn, kan jy 'n nuwe bladsy skep deur daarop te kliek.
 
==Taalsjablone==
 
As jy 'n nuwe woord invoer maak asseblief duidelik uit watter taal dit kom. As dit byvoorbeeld 'n Afrikaanse woord is, begin dan met die sjabloon <nowiki>{{Tl|-af-}}</nowiki> en volg dit op met die woord wat jy wil byvoeg. As die woord byvoorbeeld uit Engels, Russies, Nederlands of Xhosa ontleen is, begin jy met <nowiki>{{Tl|-en-}}</nowiki>, <nowiki>{{Tl|-ru-}}</nowiki>, <nowiki>{{Tl|-nl-}}</nowiki> of <nowiki>{{Tl|-xh-}}</nowiki> en volg dit dan telkens op met die betrokke woord uit die betrokke taal. Vir die woord [[water]] bestaan tans die grootste versameling taalsjablone.
 
Daar is verder vir iedere taal 'n lang sjabloon, <nowiki>{{Tl|-af-}}</nowiki> asook 'n kort sjabloon, <nowiki>{{Tl|af}}</nowiki>. Die korte word gebruik vir die vertaling van 'n woord. Die lange met -xx- genereer outomaties 'n nuwe kategorie. So kan bepaal word hoeveel woorde in watter taal reeds ingevoer is.
 
==Grammatikale sjablone==
As jy weet watter grammatikale rededeel jy tot die versameling bydra kan jy dit aandui deur gebruik te maak van 'n grammatikale sjabloon. Is dit byvoorbeeld 'n selfstandige naamwoord kan jy dit omskryf met die sjabloon <nowiki>{{Tl|-s.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{Tl|-noun-}}</nowiki>; 'n byvoeglike naamwoord of adjektief met die sjabloon <nowiki>{{Tl|-b.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{Tl|-adjc-}}</nowiki>).
 
As jy weet watter grammatikale rededeel jy tot die versameling bydra kan jy dit aandui deur gebruik te maak van 'n grammatikale sjabloon. Is dit byvoorbeeld 'n selfstandige naamwoord kan jy dit omskryf met die sjabloon <nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{-noun-}}</nowiki>; 'n byvoeglike naamwoord of adjektief met die sjabloon <nowiki>{{-b.nw-}}</nowiki> (Engels: <nowiki>{{-adjc-}}</nowiki>).
 
==Wikipedia ==
Wikiwoordeboek is 'n lid van die wikifamilie, maar ons is net 'n '''''woordeboek''''', nie 'n ensiklopedie nie. af.wikipedia.org is ons Afrikaanse ensiklopedie.<!-- As daar al 'n lemma is op wikipedia met... -->
 
== Sien ook ==
Wikiwoordeboek is 'n lid van die wikifamilie, maar ons is net 'n '''''woordeboek''''', nie 'n ensiklopedie nie. af.wikipedia.org is ons Afrikaanse ensiklopedie.<!-- As daar al 'n lemma is op wikipedia met... -->
* [[Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig|Hoe om inskrywings te wysig]]
* [[Wiktionary:Algemene vrae|Algemene vrae]]
* [[Wiktionary:Styl|Stylriglyne]]
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek]]