Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 5:
 
# Soos jy deur bestaande artikels lees, kan daar skakels wees wat na bladsye wat nog nie bestaan nie wys. Dit word met 'n rooi skakel of met 'n vraagteken aangedui (hierdie gedrag kan by "voorkeure" bepaal word). Deur op so 'n skakel te kliek, sal jy geleentheid kry om die nuwe artikel te skep. Onthou om eers te kliek op '''Wys voorskou''' om te sien hoe die resultaat gaan lyk.
# Om 'n splinternuwe artikel te skep waarvoor daar nie 'n skakel is nie, kan so 'n skakel in 'n verwante bladsy bygevoeg word. So word die verbindings tussen die artikels ook bewerkstellig. Doen dit deur 'n bestaande bladsy te [[Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig|Hoe om inskrywings te wysig|wysig]] en die skakel by te voeg. Kliek op '''Wys voorskou''', en as alles mooi lyk, '''Stoor bladsy'''.
# Om 'n bladsy te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer, wysig jou gebruikerblad of die [[Wikipedia:Sandput|Sandput]] en skep 'n skakel soos hier bo. '''Wys voorskou''' sal dan 'n skakel wys waarop gekliek kan word, sonder dat dit nodig was dat 'n ander bladsy gewysig moes word. Dan hoef 'n mens nie die verwysingsbladsy te stoor nie.
# Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal verskyn in die boodskap wat verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.