Bambara: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 19:04, 21 November 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Bambara     -  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IFA: [bamba:ra]

Woordafbreking

Bam•ba•ra

     Betekenisse

(taal) ’n Taal wat hoofsaaklik in Mali deur sowat ses miljoen mense gepraat word, en deur kleiner groepe in Senegal, Burkina Faso, die Ivoorkus en Gambië.

     Taalkodes

ISO 639-1: bm
ISO 639-2: bam
ISO 639-3: bam
Glottolog: bamb1269

     Vertalings

  Vertalings:    Bambara

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bambara.