Bislama: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 19:19, 21 November 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Bislama     -  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IFA: [bisla:ma]

Woordafbreking

Bis•la•ma

     Betekenisse

(taal) ’n Kreoolse taal wat op die eiland Vanuatu in die Stille Oseaan gepraat word; afgelei van Indo-Europese en Maleise tale.

     Taalkodes

ISO 639-1: bi
ISO 639-2: bis
ISO 639-3: bis
Glottolog: bisl1239

     Vertalings

  Vertalings:    Bislama

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bislama.