Cree: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 18:02, 22 November 2017

Sjabloon:-af-

Etimologie

Van ’n fonetiese vorm van Kanadese Frans Cris, kort vir Christinaux, van die Algonkies *kiristino, wat oorspronklik verwys het na ’n groep in die Hudson Bay-gebied.

Uitspraak

IFA: [kri]

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  Cree     Crees  

     Betekenisse

Lid van ’n inheemse volk van Noord-Amerika.

     Taalkodes

ISO 639-1: cr
ISO 639-2: cre
ISO 639-3: cre
Glottolog: cree1271

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  Cree     -  

     Betekenisse

(taal) Die taal van bogenoemde volk.

     Vertalings

  Vertalings:   die volk
  Vertalings:   die taal

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Cree.