Javaans: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 21:00, 22 November 2017

Sjabloon:-af-

Etimologie

Van Java + -ans

Uitspraak

IFA: [dʒava:ns]

Woordafbreking

Ja•vaans

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  Javaans     -  

     Betekenisse

(taal) ’n Taal wat in Java gepraat word.

     Taalkodes

ISO 639-1: jv
ISO 639-2: jav
ISO 639-3: jav, ens.
Glottolog: java1253

     Vertalings

  Vertalings:    Javaans

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Javaans     Javaanse        

     Betekenisse

Van, betreffende Java of die eiland se taal.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Javaans.