Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Lyn 22:
 
===Ons is nie 'n plek om protologimes te skep nie===
:'n Protologisme is 'n woord wat jy self bedink het. Natuurlik het iedere spreker van iedere taal die reg om 'n nuwe woord te bedink en dit gebeur ook gereëld en sommige van hierdie protologismes word as neologismes deur ander mense oorgeneem. Ja, jy het die reg om 'n protologisme te skep, maar nie hier nie. Ons beskryf net woorde wat reeds gebruik word or is. Die rede is dat die meeste protologismes nooit deur die sprekers aanvaar word nie.
 
===Ons is nie net Suid-Afrikaans nie===
Lyn 28:
 
===Ons is nie ensiklopedies nie===
:Natuurlik is daar 'n grysgebied tussen leksikografiese en ensiklopediese beskrywing. Wikipedia begin byvoorbeeld alle artikels met 'n definiese wat taamlik leksikografies genoem kan word. Hier kan soms ook inligtings gebruik word wat ensiklopediese waarde het, maar die doel moet leksikografies bly. Ons gebruik byvoorbeeld die sjabloon {{Tl|spesie}} om 'n skakel na Wikispecies te skep. Die doel hiervan is nogtans om die leksikografiese definisie van 'n woord eenduidig vas te lê.