Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 19:
==Wat is ons nie?==
===Ons is nie 'n preekstoel nie===
:Daar is mense wat probeer om hulle politieke of religieuse doeleindes na te streef deur aan bepaalde woorde 'n effens ander betekenis te gee. Op hierdie webwerf sal hierdie pogings '''geskrap''' word. Ons beskryf taal soos dit deur die sprekers gepraat word of is, nie soos bepaalde mense wil dat dit gebruik word nie. Verder moemoet ons politiek en religieus '''neutraal''' wees omdat dit 'n algemene reël van die hele Wikimedia-stelsel is.
 
===Ons is nie 'n plek om protologimes te skep nie===