Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 15:
:Ons gebruik die ISO-taalkodes hier. Onder die isokode "af" ("afr") word alle Afrikaans verstaan, ook die Afrikaans van byvoorbeeld die Patriot-woordeboek van 1902. Vir Nederlands val onder "nl" (of "nld") alle Nederlands sedert omtrent 1500. Van 1150 tot 1500 val dit onder "dum" (Middelnederlands) en ouer as dit is dit "odt" (Oudnederlands). Vir ander tale geld omtrent dieselfde.
 
:Natuurlik is die '''hooftaal''' waarin ons woorde beskryf die Standaardafrikaans van vandag (2017) en verouderde woordwoorde sal as 'verouderd' aangegee word.
 
==Wat is ons nie?==