Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 28:
 
===Ons is nie ensiklopedies nie===
:Natuurlik is daar 'n grysgebied tussen leksikografiese en ensiklopediese beskrywing. Wikipedia begin byvoorbeeld alle artikels met 'n definisie wat taamlik leksikografies genoem kan word. Hier kan soms ook inligtings gebruik word wat ensiklopediese waarde het, maar die doel moet leksikografies bly. Ons gebruik byvoorbeeld die sjabloon {{Tl|spesie}} om 'n skakel na Wikispecies te skep. Die doel hiervan is nogtans leksikografies en nie taksonomies of biologies nie: dit probeer om die leksikografiese definisie van 'n woord eenduidig vas te lê.