Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
No edit summary
Lyn 2:
 
==Wat is ons?==
:Ons is deel van ''Wiktionary'' wat 'n stelsel van webwerwe is wat probeer om '''alle''' woorde van '''alle''' tale in '''alle''' tale te beskryf. Hierdie webwerf doen dit in AfrikaanseAfrikaans. Ons is dus 'n stukkie van 'n soort 'altalige' woordeboek. En ja dit is natuurlik taamlik ambisieus, maar as ons die groei van die Franse en later ook die Engelse wiktionary's bekyk, kan dit tog in hoë mate verwesenlik word. (Die Franse een was lank die grootste gewees, maar die Engelse wikti het dit later verbygesteek).
 
:Die Wiktionary-stelsel is 'n onderdeel van die groot stelsel van Wikimedia, wat ook Wikipedia bevat.