Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 10:
# Nog 'n maklike metode om 'n artikel te skep <!-- sonder om 'n bestaande bladsy te redigeer --> is om die naam van die ongeskepte artikel in die soek-blokkie in te tik en dit dan te soek. 'n Rooi skakel sal in die boodskap verskyn. Deur op die rooi skakel te kliek, sal u geleentheid kry om die nuwe artikel te skep.
# Nog 'n manier is om die adres in jou webblaaier direk te wysig, met byvoorbeeld
#:: <nowiki>http://af.wiktionary.org/wiki/my_nuwe_woord</nowiki>
#Daar is ook woordelyste met baie woorde wat nog ontbreek, soos [[Wiktionary:Afrikaanse woorde]]
== Eenvoudige voorbeelde ==