Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Lyn 23:
:Daar is mense wat probeer om hulle politieke of religieuse doeleindes na te streef deur aan bepaalde woorde 'n effens ander betekenis te gee. Op hierdie webwerf sal hierdie pogings '''geskrap''' word. Ons beskryf taal soos dit deur die sprekers gepraat word of is, nie soos bepaalde mense ''wil'' dat dit gebruik word nie. Verder moet ons politiek en religieus '''neutraal''' wees omdat dit 'n algemene reël van die hele Wikimedia-stelsel is.
 
===Ons is nie 'n plek om protologimesprotologismes te skep nie===
:'n Protologisme is 'n woord wat jy self bedink het. Natuurlik het iedere spreker van iedere taal die reg om 'n nuwe woord te bedink en dit gebeur ook gereeld. Sommige van hierdie protologismes word as neologismes deur ander mense oorgeneem. Ja, jy het die reg om 'n protologisme te skep, maar nie hier nie. Ons beskryf net woorde wat reeds gebruik word of is. Die rede is dat die meeste protologismes nooit deur ander sprekers aanvaar word nie.