Wiktionary:Hoe om inskrywings te wysig: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
{{Wikiwoordeboek-inligtingsinligting}}
 
Kom ons begin met die "wysig"-opsie. Klik daarop en die bronkode wat gebruik is om die bladsy te skep sal vertoon word. Verander die teks soos nodig en vul dan die "Opsomming"-veld in. Klik "Klein wysiging" indien van toepassing en "Hou bladsy dop" as jy die bladsy op jou dophoulys wil plaas. Klik op die "Wys voorskou"-knoppie om te sien hoe die bladsy gaan vertoon voordat jy veranderings stoor. Wanneer jy tevrede is, klik op "Stoor bladsy". Gebruik die [[Wiktionary:Sandput|sandput]] om te oefen.