Sjabloonbespreking:vert: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 19:
==Interwikti-skakels==
 
Daar is 4000+ tale in die wêreld, maar die oorgrote meerderheid daarvan het geen eie wikiwoordeboek nie -en sal dit dalk nooit kry nie: Afrikaans hoort by die elite!-. Op nl.wikt het ek begin om dié wat geen wikti het as uitsonderings in hierdie sjabloon in te voer, maar eintlik was dit taamlik dom van my. Dit sou beter wees om dit om te keer en dié wat wel 'n wikti het tot uitsonderings te maak met 'n switch-funksie. Of ons kan ook die sk-parameter gebruik om die skakel weg te neem vir tale wat geen wikti het nie. Daar is nog nie baie vertalings na hulle nie. Wat vind jy? [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 17:17, 7 Januarie 2018 (UTC)
Terug na "vert"-bladsy.