Verskil tussen weergawes van "Wiktionary:Hoe om ’n nuwe bladsy te skep"

geen wysigingsopsomming nie
Die belangrikste dele van 'n woordeboekinskrywing is: die [[taal]], die [[woordsoort]] en die [[betekenis]] van die woord. Die uitleg vir inskrywings verskil egter tussen tale en woordsoorte. U kan die gewenste uitleg by [[Wiktionary:Sjabloon]] opsoek. Hier is 'n eenvoudige inskrywing vir [[idioom]], 'n [[selfstandige naamwoord]]:
 
<nowiki>{{-=af-=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki>
<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki>
 
Ons gebruik '''sjablone''' om aan bladsye dieselfde formaat te gee. 'n Sjabloon word altyd met <nowiki>{{hierdie hakies}}</nowiki> geskryf. Elke sjabloon het sy eie funksie(s). Byvoorbeeld:
:<nowiki>{{-=af-=}}</nowiki> gee 'n opskrif "Afrikaans (af)" en plaas die bladsy in die [[:Kategorie:Woorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-af-s.nw-|idioom|idiome}}</nowiki> gee 'n tabel regs met die enkelvoud en meervoud van die woord en plaas hierdie "s.nw" in die [[:Kategorie:Selfstandige naamwoorde in Afrikaans]]
:<nowiki>{{-s.nw-}}</nowiki> gee 'n opskrif "Selfstandige naamwoord"
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n afkorting lyk soos volg:
 
<nowiki>{{-=af-=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-afkorting-|t.o.v.}}</nowiki>
<nowiki>{{-afkorting-}}</nowiki>
'n Eenvoudige inskrywing vir 'n idioom lyk soos volg (in die geval [[die gees gee]]):
 
<nowiki>{{-=af-=}}</nowiki>
<nowiki>{{-af-idioom-|die gees gee}}</nowiki>
<nowiki>{{-idioom-}}</nowiki>
49 575

wysigings