Sjabloonbespreking:vert: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
 
Lyn 26:
:Uiteindelik maak die formaat nie soseer saak nie, solank dit konsekwent gebruik word en maklik deur 'n leek verstaan en bygewerk kan word (basies, lees-maklik-skyf-moeilik). Verder moet dit programmaties gelees kan word. Ek het laas week begin om [[Wiktionary:Tweetalige woordelyste|tweetalige woordelyste]] te bou, maar honderde woorde is nie opgeneem nie, omdat ons sjablone nie konsekwent geïmplementeer is nie. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 18:09, 7 Januarie 2018 (UTC)
::Skuus, Frank, maar ek begryp die nut van hierdie tweetalige lyste nie. Is dit nie 'n stap terug na die een- of tweedimensionale woordeboeke van die papiertydperk nie? [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 18:54, 7 Januarie 2018 (UTC)
 
:Ek het dit uitgevoer en dit was eintlik nie so moeilik nie.
 
==Ander idees==
Daar is 'n ander ding wat ons met vertalings kan doen waarmee ek op gd.wikti effens eksperimenteer het. ISO het ook vir talle taal'''families''' kodes geskep. Ek het op gd.wikt hierdie kodes vir elke =hooftaal= ingebreng en 'n vertaalblok gemaak waar hierdie kodes in 'n sortable tabel getoon word. Kyk [https://gd.wiktionary.org/wiki/Did%C3%B2mhnaich hier byv.] en kliek op Eadar-theangachaidhean (vertalings). As jy sorteer op Teaghlach (families) kom alle sondae, zondagen, Sontag ens. bymekaar in die tabel te staan en ook alle dimanches, domingo etc. 'Spielerei' sou die Duitsers sê, hoewel mense wat taalvergelyking doen dit dalk interessant sal vind. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 20:24, 7 Januarie 2018 (UTC)
Terug na "vert"-bladsy.