Wiktionary:Oorganklik en onoorganklik: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
k Robot: geoutomatiseerde teks vervanging (-inligtings +inligting)
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 1:
Sien'n [[werkwoord|Hoofwerkwoord]] kan [[oorganklik]] of [[onoorganklik]] virwees, en meersoms inligtingbeide.
 
== Oorganklike werkwoorde ==
In die sin het die werkwoord 'n voorwerp (''V'') of kan deur 'n voorwerp gevolg word.
 
Byvoorbeeld:
:Ons eet graag spinasie(V).
:Ek het haar( V) by die skool gesien.
 
== Onoorganklike werkwoorde ==
Dié werkwoorde kry nooit 'n direkte voorwerp nie.
 
Byvoorbeeld:
:Ons eet graag.
:Sy gesels aanmekaar.
 
[[Kategorie:Wikiwoordeboek:Grammatika]]