long: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|Asemhaling deur gebruik van die diafragma. {{=af=}} {{-af-s.nw-|long|longe||}} {{-woordafbreking-}} :long {{-s.nw-}} {{beteken...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 05:08, 18 Januarie 2018

Asemhaling deur gebruik van die diafragma.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  long     longe  

  Woordafbreking

long

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(anatomie) 'n Orgaan, deel van die asemhalingstelsel, waarin gaswisseling tussen lug en bloed plaasvind.

     Voorbeeldsinne

Die funksie van die long is om suurstof vanuit die lug met koolstofdioksied in die bloed te ruil.

     Vertalings

  Vertalings:    long

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor long.