nu: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{{=nl=}} {{-nl-bywd-|nu}} {{-etimologie-}} :Sedert die 10de eeu uit {{odt}} bekend as ''nu''. Van {{pgm}} *nu en {{pie}} *nū met dieselfde betekenis.<ref>[http://www.ety...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 20:54, 1 Februarie 2018

Nederlands (nl)

Bywoord
nu

  Etimologie

Sedert die 10de eeu uit Oudnederlands bekend as nu. Van Proto-Germaans *nu en Proto-Indo-Europees *nū met dieselfde betekenis.[1]

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ny]
    
(lêer)

  Bywoord

     Betekenisse

Nou; op hierdie oomblik.

     Sinonieme

(vertroulik): nou.