graad: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|graad|grade|graadjie|graadjies}} {{-woordafbreking-}} :graad {{-s.nw-}} {{betekenisse}} #Die vlak of gehalte van iets. #{{onderwys|af}} Kwalifikasie...'
 
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 7:
#Die vlak of gehalte van iets.
#{{onderwys|af}} Kwalifikasie wat aan 'n universiteit verwerf is.
#{{fisika|af}} Hoe warm iets is; die skaalverdeling van 'n termometer.
#{{wiskunde|af}} Eenheid waarin die grootte van 'n hoek gemeet word (1/360 van die omtrek van 'n sirkel).
#{{wiskunde|af}} Die mag of orde van 'n polinoom.
{{voorbeeldsinne}}
#Hy is in '''graad''' 7. Sy neem Afrikaans op hoër'''graad'''.
#Die B.A.-'''graad''' is gewoonlik 'n driejarige kursus.
#Ek het 'n honeursgraad in rekenaarwetenskap.
#Ons moet die koek op 180 '''grade''' Celsius bak.
#'n Reghoek is 90 '''grade'''.
#Die vergelyking is van die tweede '''graad'''.
{{afgeleid}}
:[[doktorsgraad]], [[honeursgraad]], [[meestersgraad]]