Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 6:
 
==Hooftaalsjablone==
:Die meeste inskrywings behoort tot 'n bepaalde taal en sal gewoonlik begin met 'n hooftaalsjabloon soos <nowiki>{{=af=}}, {{=ru=}}</nowiki>. (Die Afrikaanse, Engelse en Nederlandse sjablone word agter '''Taal:''' gewys.)
 
:Uitsonderings is internasionale simbole, soos letters van 'n alfabet of Chinese karakters ens. Op hierdie punt is ons formaat nog taamlik onseker.
 
===Kategorieë===
:Die hooftaalsjabloon sit die bladsy in 'n kategorie "Woorde in ''taal''".
 
:Dit kan ook die woordlengte tel indien dit in die hooftaalsjabloon so gedefinieer is. Die telling kan dikwels ook uitgeskakel word deur byv. <nowiki>{{=nl=|telling=0}}</nowiki> te skryf. Dit is nuttig vir vervoegingsbladsye soos [[hebben (vervoeging)]] wat anders as baie lang 'woorde' getel
 
==Woord(blokkie)-sjablone==