Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 44:
 
:Vir 'n Afrikaanse woord word dit gevolg deur 'n kort ''beskrywing'' van wat hierdie woord beteken. ('''Nie:''' deur 'n ander sinoniem woord nie.)
:Vir ander tale kan die [[sjabloon:H|H-sjabloon]] gebruik word om dit na die Afrikaanse bladsy te skakel, of die [[sjabloon:A|A-sjabloon]] indien dit op dieselfde bladsy staan. (Dit gebeur dikwels vir Nederlands). DikwelsDit is ditdikwels gewens om na hierdie sjablone nog 'n kort definisie te gee, veral indien die Afrikaanse woord meer as een betekenis het.
 
:Eindig 'n definisie asseblief met 'n punt . Dit help google en ander grotes om ons bladsy te indekseer en vindbaar te maak.
 
:Die beskrywing bevat gewoonlik geen skakels nie. In uitsonderings kan daar dalk een skakel wees na 'n woord watter se beskrywing baie ondersteunend is.