Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 80:
 
===-nieme===
:Woorde het dikwels -maar nie altyd nie- sino-, anto-, hipo-, hipero-, mero- of holonieme of daar is woorde wat van die woord afgeleid is of daaraan verwant is. Die opskrifte hiervan is lamalalmal opsioneel maar wel nuttig omdat dit die verskillende woorde van ons woordeboek met skakels aan mekaar verbind en dit mense help om dié inligtings te vind wat hulle soek. Dit is mos die groot opdrag van alle wikimedia: inligtings toeganklik maak.
 
:Gewoonlik kan onder 'n "-nieme" kop 'n : volg met 'n party woorde in wikihake. Indien dit te lang word sal ons dalk tabelle moet maak wat oopgemaak kan word. Ander wikiwoordeboeke het dit reeds, maar ons is nog klein.
 
==Vertaal-sjablone==