Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 60:
 
===eienskappe===
:Hierdie opskrif is opsioneel, maar stel die skrywer in staat om die verskillende woordbetekenisse beter te beskryf. 'n Werkwoord kan byvoorbeeld dikwels oordragtelik maar ook onoordragtelik gebruik word en het dan ander betekenisse. Of in een betekenis is 'n woord deftig, maar nie in die ander een nie. Mens kan ook beskryf uit watter strukturele onderdele 'n woord bestaan. Dit is vandag nie duidelik of ons dit hier gaan doen of onder etimologie nie. Op ander wikti's verskil dit taamlik.
 
===voorbeeldsinne===