Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 8:
:Die meeste inskrywings behoort tot 'n bepaalde taal en sal gewoonlik begin met 'n hooftaalsjabloon soos <nowiki>{{=af=}}, {{=ru=}}</nowiki>. (Die Afrikaanse, Engelse en Nederlandse sjablone word agter '''Taal:''' gewys. Vir ander tale sien gerus [[:Kategorie:Hooftaalsjablone]]
 
:Uitsonderings is internasionale simbole, soos letters van 'n alfabet of Chinese karakters ens wat nie by een bepaalde taal hoort nie. Op hierdie punt is ons formaat nog taamlik onseker.
 
'n Afrikaanse woord kom altyd aan die top van die bladsy. Indien die woord ook in ander tale gebruik word, volg hulle in alfabetiese volgorde.
 
===Kategorieë===
Line 14 ⟶ 16:
 
:Dit kan ook die woordlengte tel indien dit in die hooftaalsjabloon so gedefinieer is. Die telling kan dikwels ook uitgeskakel word deur byv. <nowiki>{{=nl=|telling=0}}</nowiki> te skryf. Dit is nuttig vir vervoegingsbladsye soos [[hebben (vervoeging)]] wat anders as baie lang 'woorde' getel word.
 
===Voorbeelde===
 
:Die bladsy '''[[tuiste]]''' is 'n voorbeeld van 'n woord wat net 'n Afrikaanse lemma bevat.
:Die bladsy '''[[huis]]''' is 'n voorbeeld van 'n woord wat 'n Afrikaanse en ook 'n Nederlandse lemma bevat
:Die bladsy '''[[du]]''' is 'n voorbeeld wat net twee vreemde tale bevat: Frans en Middelnederlands.
 
==Woord(blokkie)-sjablone==