Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 46:
 
===Uitspraak===
:Hierdie opskrif is opsioneel vir Afrikaans, maar vir tale soos Nederlands, Frans, Engels ens. is daar dikwels inligtings voorhande soos 'n klanklêer of 'n IFA-weergawe. Hulle kan eenvoudig ingesluit word met die sjabloon [[:sjabloon:woordklank|woordklank]] as <nowiki>{{woordklank|ipa=|t=|o=}}</nowiki> ipa= gee die fonetiese skrif, ditt= behoort die taalkode te kry en o= kry 'n waarde indien 'n klanklêer voorhande is. Met pl= kan 'n plek aangegee word en met w= 'n ander lêernaam, indien dit afwyk.
 
In beginsel kry ieder woord -ook woordvorme soos "perde" of "goeie" hul eie bladsy en hulle uitspraak kan daar beskryf word. Daar is nou nogtans talle bladsye waar die uitspraak van alle vorme beskryf word. Die uitspraak van "goeie" staan dus op die bladsy van "goed". Op ander wikti's is dit nie gebruiklik nie en ons het nog nie besluit wat om daarmee te doen nie.