Verskil tussen weergawes van "Wiktionary:Formaat"

===Woordafbreking===
:Sommige tale, soos Nederlands en Afrikaans het 'n gereguleerde spelling en ook 'n gereguleerde manier om woorde af te breek. (Engels het dit byvoorbeeld nie.) Indien dit bekend is kan hier die afbreking gewys word. Gebruik asseblief mid·del·pun·te daarvoor. Agter die sjabloon "woordafbreking" kan dit aangekliek word.
 
===Voorbeelde===
Die Russiese bladsy '''[[совершенно]]''' wys 'n uitspraak-opskrif en ook 'n woordafbreking.
 
==Woordsoort-sjablone==
10 338

wysigings