Wiktionary:Formaat: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Lyn 2:
Ons probeer om alle bladsye dieselfde formaat te gee, maar daar is baie verskillende soorte inligting wat op 'n bladsy kan verskyn en dit beteken dat 'n bladsy selde alle opsies werklik sal vertoon of gebruik. Kyk gerus onder "Hoe om ’n nuwe bladsy te skep" om te sien hoe 'n minimale bladsy uitsien. Hierdie bladsy wil probeer om die gebruikte formaat volledig(er) te beskryf. Vandag, 7 Februarie 2018 kan ons ook seker nie sê dat ons formaat nooit meer gewysig gaan word nie. Daar gaan dalk nog wysigings kom.
 
== Die hulp onder die bewerkingsblad ==
[[Lêer:Teksboks op die Afrikaanse Wiktionary.png|duimnael|350px|Teksboks op die Afrikaanse Wiktionary wat die belangrikste sjablone in die regte volgorde wys.]]
 
:Indien jy 'n bladsy oopmaak vir bewerking is onder die blad links 'n vakkie met ↓. Kies "Wiktionary" en dit toon die belangrikste sjablone in die juiste volgorde in blou, wat gedruk kan word om hulle op die bladsy te sit.