Content deleted Content added
→‎pal: nuwe afdeling
Lyn 78:
 
Terloops, die woord "tikmasjien" bestaan reeds in 1936.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 09:42, 7 Januarie 2018 (UTC)
 
== pal ==
 
Goeiemôre vanuit Suid-Afrika
 
Ek kom hierdie week op die volgende by [http://etymologiebank.nl/trefwoord/pal1 | etymologiebank.nl] af op Van Wyk (2003):
 
:1. Sonder om te beweeg. 2. Voortdurend, aanhoudend.
:2. In bet. 1 uit Ndl. pal (1611 - 1620). Bet. 2 het in Afr. self ontwikkel. Bet. 2 ('aanhoudend') volg logies uit bet. 1 ('onbeweeglik'). Eerste optekening in Afr. in bet. 2 by Pannevis (1880).
 
Ek dink Van Wyk vergis hom sterk. Want [https://books.google.co.za/books?id=tXjhAAAAQBAJ&pg=PT98&lpg=PT98&dq=%22kwam+pal%22&source=bl&ots=SKklmk2NNC&sig=hoCNlRdfkMsmmCE_IZq5WVpqLls&hl=af&sa=X&ved=0ahUKEwio-vSUzZjZAhWLK8AKHcGMDkkQ6AEIQDAE#v=onepage&q=%22kwam%20pal%22&f=false kyk hierna].
 
Ek het trouens 'n gedrukte kopie van ''Erewoord'', geskryf deur die Vlaming Pieter Aspe, hier reg voor my. Op bl. 123 staan daar:
 
:''De motorrijder in kwestie '''kwam pal''' naas haast hem tot stilstand.''
 
Is '''pal''' 'n gebruiklike bywoord in Nederlands-Nederlands? Indien wel, sal ek 'n woordeboekinskrywing moet maak wat hierdie fout korrigeer. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 08:47, 12 Februarie 2018 (UTC)