Content deleted Content added
Lyn 100:
Is '''pal''' 'n gebruiklike bywoord in Nederland-Nederlands? Indien wel, sal ek 'n woordeboekinskrywing moet maak wat hierdie fout korrigeer. Die Nederlandse Wikiwoordeboek maak geen vermelding van die gebruik as bywoord. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 08:47, 12 Februarie 2018 (UTC)
 
::Ja, dit word gebruik as 'n intensief met "naast" of met "bovenop" pleks van "vlak naast", of in die uitdrukking "pal staan voor iets", maar dit is nie so volop nie. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 14:23, 12 Februarie 2018 (UTC)
:::Kyk ook: [http://gtb.inl.nl/iWDB/search?actie=article&wdb=WNT&id=M052029 WNT]