Wiktionary:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 278:
 
::Volgens die aanlyn HAT is Mesosoïkum en Mesosoïes albei met hoofletters. Jura is die selfstandige naam en Jurassies die byvoeglike naamwoord. Kainosoïkum en Senosoïkum is sinonieme. Ek het die geologiese tydperke op Wikipedia gedoen en het die name deeglik (dink ek) nagevors. Karbonies is Karboon se byvoeglike naamwoord, maar ek dink nie Kryt het een nie. [[Gebruiker:Winstonza|Winstonza]] ([[Gebruikerbespreking:Winstonza|kontak]]) 18:21, 2 Maart 2018 (UTC)
 
:::Jammer ek skryf nou eers, ek skryf nou in my aandklere. M & M: korrek. J & J: korrek. K & S: korrek. Kryt: Nee, ek dink ons plak net Kryt- vooraan. Anders word dit miskien Krities, en dit is erg verwarrend. Ek dink ek kan miskien een of ander tyd in die bib gaan kyk (Valerie Worth-Stylianou se ''French: A handbook of grammar...'' moet buitendien 6 Maart ingelewer word), lys maar die name so deurentyd. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:45, 2 Maart 2018 (UTC)