feniks: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met 'duimnael|280px|'n Voorstelling van die feniksvoël. {{=af=}} {{-s.nw-}} {{-af-s.nw-|feniks|fenikse||}} {{-woordafbreking-}} :fe•niks {{...'
 
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
Lyn 6:
:fe•niks
{{betekenisse}}
#{{mitologie|af}} Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys (simbool van onsterflikheid).
#{{figuurlik|af}} 'n Unieke en seldsaam begaafde persoon.
#{{figuurlik|af}} Vervanging vir iets wat verwoes is, veral deur vuur.
{{voorbeeldsinne}}
#Ra is onder andere ook as 'n ram, kewer, '''feniks''', slang, bul, kat of leeu uitgebeeld.
#Albert Einstein was 'n ware '''feniks'''.
#Ons sal opstaan en soos die '''feniks''' uit die as verrys.
{{sinonieme}}
:[[feniksvoël]]