Japannese: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-b.nw-|Japannees|Japannese}} {{-uitspraak-}} :{{woordklank|ipa=jɑpɑˈniə̯sə|t=af|o=}} {{-woordafbreking-}} :Ja•pan•ne•se {{-arab-}} :یَاپ...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 09:29, 24 Maart 2018

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Japannees     Japannese        

  Uitspraak

Hulp:IPA: [jɑpɑˈniə̯sə]

  Woordafbreking

Ja•pan•ne•se

  Met Arabiese letters

یَاپَنَِیسِی

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van Japannees; van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.

     Vertalings

  Vertalings:    Japannese
Engels: Japanese(en)
Nederlands: Japannese(nl)
Enkelvoud Meervoud
  Japannees     Japannese  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van Japannees; meer as een Japannees. Inwoners, burgers van Japan.

     Vertalings

  Vertalings:    Japannese
Engels: Japanese(en)
Nederlands: Japannese(nl)