befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 11:
{{-b.nw-}}
:1. ''Is jy nou'' '''befok''' ''(in jou kop)''? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
:2. ''Moenie my nou'' '''befok''' ''maak nie''! Ek is '''befok''' vir jou! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
:3. ''Dié kar is'' '''befok''', ''jô''! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.