befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
No edit summary
Lyn 13:
:2. ''Moenie my nou'' '''befok''' ''maak nie''! ''Ek is'' '''befok''' ''vir jou''! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
:3. ''Dié kar is'' '''befok''', ''jô''! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.
:4. ''Pasop, die slang is'' '''befok'''. - aggressief.
 
{{-tusw-}}