befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
No edit summary
kNo edit summary
Lyn 12:
:1. ''Is jy nou'' '''befok''' ''(in jou kop)''? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
:2. ''Moenie my nou'' '''befok''' ''maak nie''! ''Ek is'' '''befok''' ''vir jou''! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die hel in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
:3. ''Dié kar is'' '''befok''', ''jô''! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, briljant, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.
:4. ''Pasop, die slang is'' '''befok'''. - aggressief.
 
{{-tusw-}}
:'''Befok'''! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, briljant!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem!
 
{{-bw-}}
:''Hy is'' '''befok''' ''vinnig hierlangs verby.'' - donders vinnig, fokken vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.
:''Die drank is'' '''befok''' ''sterk''. - moer sterk, fokken vinnig, donders sterk, erg sterk.
 
{{afgeleid}}