Bespreking:befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Vir die sinonieme, beslis.
No edit summary
Lyn 1:
Is dit nou regtig nodig?
:Ek sou sê ja.
:En dis nie uit pueriliteit nie. Ten eerste kan ons nie misken dat hierdie woord uitgeuitergeuiter word nie - dit bestaan reeds in sy werkwoord-, tussenwerpsel-, bywoord- en byvoeglike naamwoordvorm. Wat klaar sprekend is van taalverarming, hoewel sekere digteresse opgehemel juis deur die akademici omrede sy in 'n gedig skryf, rakende 'n "karakter" (Lolla), met die woorde "haar art was befok, haar gap was groovy." As jy moet weet, dis wat die tweedejaars op universiteit kry. In Afrikaanse letterkunde.
:Ten tweede kan sinonieme juis gebruik word vir iemand onder 'n brug in Johannesburg en Kaapstad wat bietjie kultuur moet leer. Soos sinonieme. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:28, 26 Maart 2018 (UTC)
Terug na "befok"-bladsy.