Bespreking:befok: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
No edit summary |
kNo edit summary |
||
Lyn 1:
Is dit nou regtig nodig?
:Ek sou sê ja.
:En dis nie uit pueriliteit nie. Ten eerste kan ons nie misken dat hierdie woord geuiter word nie - dit bestaan reeds in sy werkwoord-, tussenwerpsel-, bywoord- en byvoeglike naamwoordvorm. Wat klaar sprekend is van taalverarming, hoewel sekere digteresse
:Ten tweede kan sinonieme juis gebruik word vir iemand onder 'n brug in Johannesburg en Kaapstad wat bietjie kultuur moet leer. Soos sinonieme. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:28, 26 Maart 2018 (UTC)
|