Bespreking:befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
kNo edit summary
No edit summary
Lyn 2:
:Ek sou sê ja.
:En dis nie uit pueriliteit nie. Ten eerste kan ons nie misken dat hierdie woord geuiter word nie - dit bestaan reeds in sy werkwoord-, tussenwerpsel-, bywoord- en byvoeglike naamwoordvorm. Wat klaar sprekend is van taalverarming, hoewel sekere digteresse juis deur die akademici opgehemel word omrede sy in 'n gedig skryf, rakende 'n "karakter" (Lolla), die woorde "haar art was befok, haar gap was groovy." As jy moet weet, dis wat die tweedejaars op universiteit kry. In Afrikaanse letterkunde.
:Ten tweede kan sinonieme juis gebruik word vir iemand onder 'n brug in Johannesburg en Kaapstad wat bietjie kultuur moet leer. SoosEn sinoniemeslegs befok op die brein het. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:28, 26 Maart 2018 (UTC)
Terug na "befok"-bladsy.