vovhund: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{{=da=}} {{etimologie}} :Uit '''vov''' (''woef'') + '''hund''' (''hond'') {{-da-s.nw-| nominatief ekv onbep= vovhund {{c}} |nominatief ekv bep= vovhunden |nominatief mv...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 13:01, 30 Maart 2018

Deens (da)

Sjabloon:etimologie

Uit vov (woef) + hund (hond)
Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief vovhund g vovhunden vovhunde vovhundene

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(kindertaal) 'n (klein en liewe) Hond; woef, woefie, woefels.

     Sinonieme

vovse

     Spreekwoorde

villa, Volvo og vovhund (letterlik: villa, Volvo en woefie)
Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet - verwys na die gevestigde en veilige, dog vervelige en voorspelbare lewe, met 'n vaste werk en statussimbole.