president: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
No edit summary
No edit summary
Lyn 1:
{{=af=}}
{{-etimologie-}}
:Uit Nederlands, ''president'', ontleen uit Frans, ''président'' (staatshoof van 'n republiek; voorheen ''voorsitter'', of ''wie aan die hoof staan''), ontleen uit Latyn, ''praesidēns'' (genitief ''-entis''), uit ''prae-'' (voor) en ''sedēre'' (om te sit). In Nederlands kon ''president'' in die betekenis "staatshoof" ook uit Amerikaans-Engels ontleen gewees het, waar die woord sedert 1787 voorkom, in die jaar waarin die grondwet van die VSA opgestel word.<ref>[http://etymologiebank.nl/trefwoord/president etymologiebank.nl s.v. "president"]</ref>
{{-af-s.nw-|president|presidente|presidentjie|presidentjies}}
{{-woordafbreking-}}